| 7 JAN 2006 | Weereens het Etienne homself oortref. Ek is so opgewonde en vreeslik in my skik met al die sneeu fotos en nuus wat ons met julle kan deel. Baie baie spesiaal vir my is al die tyd en moeite wat in Sampie se video in gegaan het. Ek dink julle stem saam dit is wonderlik. Dankie Lief!! |